|
Haaskarbonade Met Tomaten
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 6 personen
Ingredienten: 10 klein varktjoppies
750 ml tamatie-pastasous
1 blik heel tamaties, opgekap
1 gekapte ui -
2 huisies knoffel, gekneus -
een elk groen en rooi soetrissie, opgekap
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Stel die oond op 190C. Verwyder die oortollige vet van die tjops en plaas dit in ′n groot oondbraaipan. Plaas die volgende vier bestanddele in ′n pot en bring tot kookpunt. Verwyder van stoof en giet oor tjops. Bak sowat ′n uur in die voorverhitte oond. Voeg die soetrissies by en bak `n verdere uur - of tot vleis sag is.
|
|
|